Verjaarsdag

Created by Daleen 10 years ago
Mammie se eerste verjaaarsdag saam met Jesus, ek glo dit was awesome, ek hoop mamma het baie rose gesien en geruik en wonderlike dinge ervaar, die Here het Sy engeltjie kom haal en eendag sal ons mekaar weer sien. My hart voel leeg en my lewe aleen, geen mens kan mamma se plekkie vat nie. Lovies baie baie