Ai mamma, ek verlang so baie. Het uitgevind eks swanger, mamma sou deur die wolke gewees het....maar ekt ongelukkig die kolletjie verloor maandag aand....dis so hartseer en ekt vreeslik seer, wens net mamma kon my n drukkie gee en se als sal ok wees.
Daleen
24th July 2014
Ja nig ons dink aan jou en moes nie kontak verloor nie die lewe is te kort.
jaspermarais2
8th October 2013
Vandag is pappa se verjaarsdag, sonder mamma....kan dink dit gaan nie n maklike dag wees nie mis mamma baie
Daleen
1st October 2013