Een maand

2013 September 30

Created by Daleen 10 years ago
Vandag is ma vir n maand al weg..........dis nie makliker nie, dis moeiliker elke dag, ma was als in my lewe Mis ma ongelooflik baie