Lit by Daleen 7th December 2013
Mamma sou 34jaar getroud gewees het, ek weet mamma is in my hart en in pappa sin vir alyd ek verlang so vreeslik die lewe voel nie dieselfde nie dis leeg en ek voel alleen mis mamma so erg wens ek kon net nog n drukkie kry mis mamma se ondersteuning en vertroostong lief baaaiiiieeee
This candle went out on 21st December 2013.